NEWS:

134 years of care 1883-2017 | 134 jaar van omgee 1883-2017 | 134 years of care 1883-2017 | 134 jaar van omgee 1883-2017 | 134 years of care 1883-2017 | 134 jaar van omgee 1883-2017 | 134 years of care 1883-2017 | 134 jaar van omgee 1883-2017 |

Durbanville Kinderhuis bied regdeur die jaar verskeie fonds-insamelingsgeleenthede en -funksies aan om uiters nodige fondse vir die Kinderhuis in te samel en ‘n bewustheid te skep van sy rol in die gemeenskap.
Lees verder

Meer en meer maatskappye raak betrokke by liefdadigheids-organisasies soos Durbanville Kinderhuis in ‘n poging om tot die Suid-Afrikaanse ontwikkelings-agenda by te dra. 
Lees verder

Die Borg-‘n-Kind-projek bied ‘n spesiale geleentheid vir diegene wat deur hierdie saak aangegryp en aangespoor word om betrokke te raak en ‘n volle of gedeeltelike borgskap vir ‘n kind by Durbanville Kinderhuis by te dra. 
Lees verder