Liefdadigheidswinkel

Die Durbanville Kinderhuis se tweedehandse klerewinkel, wat op die kinderhuis se perseel is, bied nie net goeie gehalte klere, skoene en selfs juweliersware nie, maar ook allerlei en ander snuisterye teen goeie pryse.

Ure:

  • Dinsdag tot Vrydag 10:00 – 15:00
  • Saterdag 10:00 – 12:00