skip to content
Subscribe to newsletter Borg 'n kind Jongste nuus Skenkings
Bankbesonderhede

Maak gebruik van die onderstaande inligting om 'n donasie te maak deur 'n inbetaling by die bank of deur 'n elektroniese oordrag:

Bank: Absa

Rekening: Tjek

Naam: Durbanville Kinderhuis

Rekeningnommer: 1410 290 983

Tak: 632005

SWIFT: absazajj (vir internasionale betalings)

Verskaf asseblief volledige besonderhede vir die amptelike uitreiking van kwitansies. Spesifiseer voorletters, van, adres en betalingsproses – elektronies, regstreekse deposito of oorplasing.

U kan ook u kredietkaart gebruik om 'n donasie te maak. Kliek hier.

Die Durbanville Kinderhuis waarborg dat die 144 kinders in sy sorg regstreeks sal baat by alle geld wat aan dit geskenk word.

Skakel Johanna Strauss by (021) 975 6822 vir nog inligting of stuur 'n e-pos aan jstrauss@durbanvillekinderhuis.co.za

Dankie dat jy oorweeg om 'n skenking aan die Durbanville Kinderhuis te doen.