












Funksie pakket
Borg R 30 000 teenoor ons dringende behoeftes en kry die volgende vir jou borgskap.
- Tafel vir 10 gaste na ons Jaarlikse Kinderhuis Bal (5 Mei, Eensgezind).
- Advertensie in ons Jaarlikse Kinderhuis Bal brosjure wat aan 300 gaste uitgegee sal word.
- Tafel vir 10 gaste na ons Rugby Funksie (Datum sal nog bevestig word).
- Tafel vir 10 gaste na ons Dames Ontbyt (2 September, Kelvin Grove).
- 4 bal by ons Gholf Dag (2 November, Durbanville Gholf Klub).
- Ons is ‘n geregistreerde PBO en reik 18A sertifikate uit vir belastingvoordele.
- Die Durbanville Kinderhuis is ‘n vlak 4 BEE bydraer.
- U naam sal op die Durbanville Kinderhuis se donateursbord geplaas word.
- Personeellede kan as vrywilligers betrokke raak.
- U kan ons besoek om te sien hoe ons die fondse aanwend.
Vir nog inligting skakel Johanna Strauss by +27 (0)21 975 6822 of e-pos jstrauss@durbanvillekinderhuis.org.za