Kinders se behoeftes

KERSFEES WENSLYS 2016

Kliek hier vir dogters wenslys

Kliek hier vir seuns wenslys

Riglyne vir Kersfees 2016

KOS

  • Konfyt, grondboontjiebotter, Bovril of Marmite (dringende behoefte!)
  • Tamatiesous, blatjang
  • Mieliemeel, hawermout en ander kitspap
  • Boeliebief
  • Ghoelasj sopbene, maalvleis, ham en polonie
    (ons kry reeds hoender, dankie!)
  • Margarien en kookolie (dringende behoefte!)
  • Vrugte en groente
  • Gevrieste groente
  • Suiker, melk en brood
  • Visprodukte (vars vis, blikkies vis en vissmeer)
  • Rys, pasta
  • Eiers en kaas

Kospakkies vir ons kinders om skoolvakansies huis toe te neem (dringende behoefte!)

  • Blikkieskos: groente, vis en tuna, “spaghetti & meatballs”, tamaties en uie gemeng, suikermielies, boontjies in tamatiesous
  • Poeiermelk en vla
  • Tamatiepuree
  • Pakkies kitssop
  • Rys
  • Pasta en 2 minute-noedels
  • Kookolie
  • Koffie, suiker en tee
  • Sout
  • Mieliemeel en koekmeel
  • Kitspap en hawermout
  • Koeldrank en sap  
  • Stampmielies en boontjies, pakkies sopmengsel en lensies
  • Konfyt en grondboontjiebotter

Vir nog inligting skakel Jana Cilliers by +27 (0)21 975 6822 of e-pos marketing@durbanvillekinderhuis.org.za .